Modulekode | SHC 310 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
Module-inhoud | Vloeistofeienskappe en fundamentele eienskappe van toegepaste hidrostatika, hidrostatiese kragte op drywende voorwerpe en die stabiliteit daarvan. Kinematika, meting van snelheid en deurstroming. Pypvloei en werklike vloeistowwe. Basiese hoofkenmerke van watersuiwering en waterbehandeling. |
Modulekrediete | 16.00 |
Programme | |
Voorvereistes | (SWK 210) |
Kontaktyd | 1 besprekingsklas per week, 1 praktiese sessie per week, 4 lesing per week |
Onderrigtaal | Dubbelmedium |
Akademiese organisasie | Siviele Ing |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App